Angling Rules of The Courier Guy Bloemhofdam Bonanza 2024


General:

  1. The Courier Guy Bloemhofdam Bonanza 2024 begin on Saturday 27 April 2024 @ 10:00 and ends on Tuesday 30 April 2024 @ 17:00. Prizegiving 1 May at 09:00.
  2. Deur in te skryf aanvaar deelnemers die hengelreëls van die The Courier Guy Bloemhofdam Bonanza 2024.
  3. Every participant must be registered for the competition. You can register online at https://www.justsc.co.za 
  4. You will receive your angling ticket on the cell phone that you have used to register. You must be able to show your angling ticket on demand of an Official. 
  5. Deelnemers moet asb verseker dat hulle persoonlike besonderhede korrek ingevul word met registrasie.
  6. Angling Tickets:
    • Boat Ticket            R300.00 per person
    • Bank Ticket            R300.00 per person
    • Prima Ticket            R400.00 per person (North West bank with electricity)
    • Junior (O/13):        R150.00 per person (A junior is 12 years and younger)
  7. Only registered participants may participate in The Courier Guy Bloemhofdam Bonanza 2024.
  8. Open line class. Two rods per angling ticket. You may buy more angling tickets per angler. (Open Competition – seniors, ladies, same competition & Junior Competition – juniors).
  9. Hounette en life wells sal voor die kompetisie nagegaan word.
  10. It is a Bank and Boat angling competition.
  11. Teiken spesies: Baber en Karp (nie graskarp). Die langste Karp en Baber onderskeidelik wen.
  12. Any participant who contravenes the angling rules can be disqualified.
  13. Participants who are found to be guilty of fraud will be prosecuted.
  14. Enige besware ten opsigte van beamptes of uitslae moet skriftelik voor 12:00 op 1 Mei 2024 aan die Appèlraad by die Prysuitdeling oorhandig. The Appeal Board’s decision is final. 
  15. Jy moet te enige tyd op versoek van 'n Beampte jou elektroniese hengelkaartjie op jou selfoon kan toon.
  16. Reg van toegang word voorbehou. No refunds.
  17. Drankmisbruik en onbeheersde gedrag sal nie geduld word nie. Oortreders sal aangekla en deur die SAPS van die terrein verwyder word.
  18. 'n Oneerlike hengelaar pleeg bedrog, nie net teen die organiseerders of die borge nie, maar ook teen JOU, die eerlike hengelaar. Rapporteer asseblief enige bedrog of afwyking van die hengelreëls. Dit is vir jou eie beswil.
  19. Merkers slegs vanaf 27 April (10h00) toegelaat sodat deelnemers nie oor mekaar se lyne gooi nie. Jy moet asb self jou merker op 1 Mei verwyder.
  20. Damreëls van die SAPS, Oorde en Provinsies geld. 
  21. Geen quadbikes en troeteldiere by oorde toegelaat nie.
  22. No commercial fishers or fishing charters may participate in The Courier Guy Bloemhofdam Bonanza 2024. 
  23. No fishing under the bridge.
  24. As 'n deelnemer gee jy toestemming dat jou foto / inligting by die The Courier Guy Bloemhofdam Bonanza 2024 vir verifikasie en bemarkingsdoeleindes gebruik mag word en deur die organiseerders / borg gekontak mag word.
  25. Verlatenkraal oewer maak 26 April om 08h00 oop vir deelnemers.
  26. Geen hengel op 27 April vanaf 06h00 tot hengelkompetisie begin om 10h00.
     

Oewerhengel:
 

  1. Oewers: Noordwes en Verlatenkraal.
  2. Jy kan plek hou vir laatkommers op oewers as jy hul hengelkaartjies aan oewerbeampte kan toon. Maks 10 meter per hengelaar. Jy moet ‘n Prima hengelkaartjie besit as jy op Prima hengeloewer hengel. 
  3. Oewerhengelaars vang op die plek waar hulle kamp. 
  4. Canoes, bait boats, battery trolling boats, boats with outboards (max 5hp), bait airguns and bait drones are permitted. 
  5. Lifejackets must be used whenever you are on a boat.
  6. Die organiseerders aanvaar geen verantwoordelikheid vir stygende of dalende watervlakke nie of vir enige obstruksies wat onder water versteek mag wees nie.
  7. Geen oewerhengel binne bootlanseringsarea.


Boat angling:
 

  1. Launching from the official launching site (Northwest launching site).
  2. Only participants on boats. No passengers.
  3. No boat fishing within 250 meters from bank anglers.
  4. Boat anglers are not allowed to fish from any private bank or island, nor are boat anglers allowed to beach or camp on any private bank or island.
  5. Die organiseerders aanvaar geen verantwoordelikheid vir stygende of dalende watervlakke nie of vir enige obstruksies wat onder water versteek mag wees nie.
  6. Boothengelaars mag van die Noordwes en Verlatenkraal hengel, maar mag nie enige oewerhengelaar pla as boothengelaar kant toe kom nie. (Mag nie op privaat oewers lanseer of hengel nie.) 
  7. Bote en skippers moet voldoen aan SAMSA se vereistes.
  8. Lifejackets must be used when outboard is on. 
  9. Boats equipped with night navigation equipment are allowed at their own risk on the dam during the night. 
  10. Boats are not allowed to cruise on the water after sundown (must stay anchored). 
  11. Maksimum 3 visstokke per hengelkaartjie op boot toegelaat. Mag nie met meer as twee visstokke op ‘n slag per hengelkaartjie hengel nie.
  12. Jetski-hengel en kajakke toegelaat. Alle bootreëls geld.
  13. Hengelarea: Sien kaart vir afsnypunte in Vetrivier en Vaalrivier. Die Sloep is gelote vir boothengel. 


Recording a Catch:
 

  1. Slegs lengte van die vis, nie gewig nie, word gebruik vir die The Courier Guy Bloemhofdam Bonanza 2024.
  2. Prizes for the longest carp and for the longest barbel.
  3. Only live fish in a good condition will count and must be measured while still alive.
  4. Elke deelnemer gebruik sy eie maatband om sy vis se lengte te meet. Die lengte van die vis word gemeet vanaf die bek van die vis tot die verste punt van die stertvin.
  5. ‘n Baber lê op sy pens en Karp op sy regtersy as dit gemeet word.
  6. Send only the length of the catch on your cell phone (not a photo) with the FishApp link to the organisers with your angler ticket number.
  7. As jou vangs in die top 10 op die Leaderbord is, moet die vangs deur ‘n beampte geverifieer word op die amptelike meetband.
  8. You must keep your fish alive (or show a video of live fish on measuring tape) until the official has verified your fish.
  9. ‘n Deelnemer bevestig met sy handtekening op inmeetstrokie dat sy persoonlike besonderhede en lengte van die vis korrek is met verifikasie. 
  10. Elke deelnemer sal ‘n FishApp link kry wat hy/sy sal kan gebruik om op hul foon die Leaderboards te sien.
  11. Daar sal Amptelike Meetstasies beskikbaar wees waarheen ‘n deelnemer op vasgestelde tye (sien Program) sy vis kan bring om deur ‘n beampte gemeet te word.
  12. No verification of fish during the evening except with Chief Bank Official’s permission.
  13. Eco-Care Trust kan wenvisse chemies en morfologies ontleed om vas te stel of vis uit Bloemhofdam kom en wanneer die vis gevang is.


Verifikasie van eerste 10 op Leaderboards:

  1. Fish will be verified in the mornings between 08:00 & 09:00 and in the afternoons between 16:00 & 17:00 at the boat launching at Northwest.
  2. Verifikasie by Verlatenkraal tussen 10:00 & 12:00.
  3. Verification during the night may only be done with Chief Bank Official’s permission.
  4. Geen aansoeke vir verifikasie van lengte (hetsy per whatsapp of in persoon) sal na 17h30 op 30 April 2024 gedoen word nie. 


Prize-giving:

  1. Prize giving Wednesday 1st May at the Elegant Fuel business centre parking in front of The Courier Guy’s shop @ 09:00.
  2. Participants must be present at prizegiving and present his / her electronic registration ticket to be considered to win any prize.
  3. Winners will also be announced after the prizegiving on WhatsApp and social media on 1 May 2024.
  4. You can only win one prize with one fish. 
  5. One prize per participant. (Lucky draws excluded).
  6. Prizes allocated according to the longest fish per cm. 
  7. In case of a tie the winner will be the angler who first logged the catch.
  8. The organizers reserve the right not to hand out any specific prize when foul play or any irregularity is suspected.
  9. The organisers will not be liable for any prizes not awarded due to the withdrawal of a sponsor. 
  10. Water is Lewe Kompetisie. All Lucky Draws.
  11. Oorspronklikste hengeldrag kompetisie. 
  12. Hou die dam skoon kompetisie R1000 kontant.

 

PROSEDURE OM IN TE SKRYF VIR BONANZA

Kyk op webwerf www.bloemhofbonanza.com vir die online link. 
Volg die prosedure op die online link.

Jy koop jou luckydraw kaartjies ook aanlyn waar jy geregistreer het. 

Online registrasie maak 15 Maart 2022 oop. 

 

SPESIALE DIENSTE


Om die hengeltoernooi aangenaam te maak en vlot te laat verloop is vir die volgende voorsiening gemaak:

  • Hoofoewerbeamptes: Piet Joubert 061 461 8842.
  • Hoofregistrasiebeampte: Niek Smith 083 649 4733 
  • Die Viskas Hengelgerei (Noordwes) / Central Fishing Shop (Verlatenkraal)
    • Stalletjies by Noordwes en Verlatenkraal - Hengelgerei, hout, ys, ens. 
    • SAPS Watervleuel en polisiëring
    • Polisiebeamptes is die naweek by Bloemhofdam om na die deelnemers se veiligheid om te sien. Baie dankie! 
  • Medies 
    • Paramediese personeel is by Bloemhofdam om alle noodgevalle te hanteer. Skakel 083 444 2790
  • Beheersentrum
    • Vir enige noodgevalle tydens die naweek skakel die Hoofoewerbeamptes of besoek die Beheersentrum by Noordweshek.
  • Gys Pitzer Motors – Beampte voertuie.
  • Gratis
    • ‘n Gratis Goodybag vir al die deelnemers wat eerste vir die Bloemhofdam Bonanza ingeskryf het. Goodybags is by Noorwes en Verlatenkraal hekke beskikbaar (slegs vir die eerste 600 inskrywings).
       



APPEAL BOARD


An Appeal Board consisting of experts will the final adjudicators on any matter which needs to be adjudicated concerning the event. 



© Copyright Bloemhof Bonanza 2024. All Rights Reserved.
No article or picture may be reproduced\published
without the written consent of Bloemhof Bonanza.