Hengelkaartjies vir Bloemhof Bonanza


Bonanza Links

  • Follow the link to view Leaderboards and other related Queries

 Leaderboards

 


Online Bookings

  • Online bookings open 15 March 2022

 BOOKINGS

 

NOTA

  • Elke deelnemer moet hierdie Indemnity voltooi.
  • Dit hoef net eenkeer ingevul te word. 
  • Die  National Federation/Association Affiliation Number * is die hengelkaartjienommer 
  • en   National Federation/Association * SASACC 

SASACC PAL Indemnity Declaration 

 

Hengelkaartjies vir onbespreekte plekke:


Oop Oewers: R350 senior / R150 junior (jonger as 16 jaar)
•    Noordwes-oewer 

Prima Oewers: R400 senior /R150 junior
•    Sandveld; Noordwes (brug kant); Verlatenkraal Oewer: Sloep (Georganiseerde hengel oewer)  

•    Bote    R400 senior /R150 junior (jonger as 16 jaar)

Registreer aanlyn by www.bloemhofbonanza.co.za voor jy by Bloemhofdam aankom. As jy geregistreer is kry jy n elektroniese kaartjie op jou whatsapp dan hoef jy nie by die hekke tou te staan nie. 

Die goodybags is by Elegant Fuel dienstasies in Bloemhof. Toon jou elektroniese hengelkaartjie om jou goodybag te ontvang. Slegs die eerste 500 deelnemers wat geregistreer het kry Goodybags.  
 

Links For Anglers

Lucky Draws 

 

Toegang en verblyf is nie ingesluit by jou hengelkaartjie se prys nie. 

Navrae:

  • Johan 071 3320083 
  • Oneka 082 461 1279 


TOEGANG EN VERBLYF SKAKEL


•    Noordwes: 053 4331706
•    Sandveld: 053 433 1701/2

 

Find below detailed maps with directions and other points of interest.
 

Bloemhof Map



© Copyright Bloemhof Bonanza 2024. All Rights Reserved.
No article or picture may be reproduced\published
without the written consent of Bloemhof Bonanza.