NOTA
SASACC PAL Indemnity Declaration
Oop Oewers: R350 senior / R150 junior (jonger as 16 jaar)
• Noordwes-oewer
Prima Oewers: R400 senior /R150 junior
• Sandveld; Noordwes (brug kant); Verlatenkraal Oewer: Sloep (Georganiseerde hengel oewer)
• Bote R400 senior /R150 junior (jonger as 16 jaar)
Registreer aanlyn by www.bloemhofbonanza.co.za voor jy by Bloemhofdam aankom. As jy geregistreer is kry jy n elektroniese kaartjie op jou whatsapp dan hoef jy nie by die hekke tou te staan nie.
Die goodybags is by Elegant Fuel dienstasies in Bloemhof. Toon jou elektroniese hengelkaartjie om jou goodybag te ontvang. Slegs die eerste 500 deelnemers wat geregistreer het kry Goodybags.
Navrae:
• Noordwes: 053 4331706
• Sandveld: 053 433 1701/2
Find below detailed maps with directions and other points of interest.