Program of events for the Bloemhof Bonanza

Program of Events - 2017 Bloemhof Bonanza


Vrydag 28 April 2017

  • Registrasie vanaf 06:00 by hekke
  • Geen hengel of bote op water na 14:00
  • Geen merkers op Vrydag nie
  • Inspeksie van bote begin 16:00

Saterdag 29 April 2017

  • 06:00- Inspeksie van bote en oewerhengelaars se hounette
  • 06:00- Launching of boats and orderly departure to fishing spots
  • 07:00- Spanne kompetisie en Bloemhof Bonanza begin
  • 16:00- Spanne kompetisie sluit
  • Oewerinweeg: 14:00 - 16:30 by inweegpunte op Sandveld, Noordwes en Verlatenkraal
  • Bootinweeg: 16:30 -17:30 by Bootlansering op Sandveld en Noordwes. 'n Spesiale inweegpunt by Verlatenkraal sal op Saterdag gevestig word.
  • Visse word nie saans geweeg nie, behalwe met toestemming van Hoofoewerbeampte.
  • Bloemhof Bonanza gaan voort

Sondag 30 April 2017

  • Bloemhof Bonanza gaan voort
  • Oewerinweeg: 07h00 - 09h00 en 14h00 – 16h00. By Inweegpunte op Sandveld, Noordwes en Verlatenkraal.
  • Bootinweeg: 09h00 -10h00 en 16h30 -17h30. Bootinweeg by Bootlansering op Sandveld, Noordwes. 'n Spesiale inweegpunt by Verlatenkraal sal op Sondag gevestig word.
  • Visse word nie saans geweeg nie, behalwe met toestemming van Hoofoewerbeampte.

Maandag 1 Mei 2017

  • 08h00- Oewerhengel en Boothengel sluit– lines-up.
  • Inweeg: 06h00 - 09h00. Oewer inweegpunte naby bootlansering op Sandveld en Noordwes en Verlatenkraal.
  • Bootinweeg selfde tyd maar net by Bootlanserings by Sandveld en Noordwes, nie by Verlatenkraal nie.
  • 08h00-Kolgooi kompetisie (aangebied deur Mitchell Berkley -tussen sleephellings by Sandveld-voor prysuitdelingsarea)
  • 09h45- Kolgooi kompetisie sluit
  • 10h00- Spanne Kompetisie Prysuitdeling begin.
  • Bloemhof Bonanza Prysuitdeling volg direk na Spanne kompetisie afgehandel is.

 



© Bloemhof Bonanza. All Rights Reserved.
No article or picture may be reproduced\published
without the written consent of Bloemhof Bonanza.