Program of Eents for the Bloemhof Bonanza

Program of Events - Bloemhof Bonanza 2019


NOTA: Die Bonanza begin op 17h00 op Saterdag 27 April 2019 en nie meer op 28 April om 07h00 nie. Die verandering in begintyd is op versoek van die deelnemers wat eerder op Saterdag wil begin hengel as om te wag vir Sondagoggend. Sien die gewysigde program vir volledige inligting.


Maandag 23 April 2019
 

  • Penne vir Plotte word gepen.


Saterdag 27 April 2019
 

  • 06:00 Hekke en Registrasie open.
  • Geen hengel toegelaat tot die hengelkompetisie amptelik begin nie.
  • Kamp opslaan en kuier.
  • Geen bote of kano’s op die water.
  • 15:00 Inspection and launching of boats. Orderly departure to fishing spots.
  • 17:00 Hengelkompetisies begin vir oewer- en boothengelaars.
  • Visse word nie saans geweeg nie, behalwe met toestemming van Hoofoewerbeampte.
  • 20h00 Registrasie sluit vir die aand.


Sondag 28 April 2019
 

  • 06:00 Registrasie open
  • 07:00-10:00 Inweeg by alle weegstasie op elke oewer en by bootlansering.
  • 15:00-17:00 Weigh-in at weigh-in stations.
  • Spesiale Inweegpunt vir bote by Verlatenkraal sal op Sondag gevestig word.
  • Visse word nie saans geweeg nie, behalwe met toestemming van Hoofoewerbeampte.
  • 16:00 Spanne kompetisie sluit.
  • Bloemhof Bonanza gaan voort.


Maandag 29 April 2019
 

  • 07:00-10:00 Inweeg by alle weegstasie op elke oewer en by bootlansering.
  • 15:00-18:00 Weigh-in at weigh-in stations. No boat weighing at Verlatenkraal.
  • 17:00 Oewerhengel en Boothengel sluit.
  • Social angling continues.


Dinsdag 30 April 2019
 

  • 08h00-Kolgooi kompetisie (aangebied deur Mitchell Berkley - tussen sleephellings by Sandveld-voor prysuitdelingsarea).
  • 09h45- Kolgooi kompetisie sluit.
  • 10h00- Spanne Kompetisie Prysuitdeling begin.
  • Bloemhof Bonanza Prysuitdeling volg direk na Spanne kompetisie afgehandel is.


Woensdag 1 Mei 2019
 

  • Openbare vakansiedag - social angling
  • 12h00 - hengelaars ontruim Sloep en Verlatenkraal.
     

HENGELKAARTJIES EN PLOTTE
 

Hengelkaartjies vir onbespreekte plekke:

  • Noordwes-oewer: R300 senior / R160 junior onder 16.

Plotte met Hengelkaartjies:

  • Sandveld, Sloep en Verlatenkraal: R410 senior / R270 junior.

Bote:

  • R330 per persoon.

Toegang en Verblyf – betaalbaar by hekke van die oord.

RELATED DOCUMENTS


# Name Description
1. Bloemhofdam Bonanza 2019 Program *(.doc)

  Left click the document name to view the document or Right click the document name and Select Save Target as... to download the document to your computer.



© Copyright Bloemhof Bonanza 2019. All Rights Reserved.
No article or picture may be reproduced\published
without the written consent of Bloemhof Bonanza.