Special Services for the 2017 Bloemhof Bonanza

Special Services for the 2017 Bloemhof Bonanza


Om die hengeltoernooi aangenaam te maak en vlot te laat verloop is vir die volgende voorsiening gemaak:

  • Hoofbeampte:
    Skakel Boeta: 084 580 2097 (Sandveld);
    Johan 073 233 7668 (Noordwes en Verlatenkraal)
  • Confido Hengelgerei (Noordwes, Sandveld)
    Alle hengelbenodigdhede soos visstokke, katrolle, vislyn, hoeke, skepnette, hounette en ‘n verskeidenheid van al die bekendste aas, doepas en dips sal te koop wees.
  • Winkel & Kiosk
    Winkel langs saal by Sandveld
    Kiosk by Noordwes
    Take Aways, hout, ys ens.
  • SAPS Watervleuel en polisiëring
    Polisiebeamptes is die naweek by Bloemhofdam om na die deelnemers om te sien. Baie dankie!
  • Medies
    Paramediese personeel is by Bloemhofdam om alle noodgevalle te hanteer. Skakel 083 444 2790
  • Beheersentrum
    Vir enige noodgevalle tydens die naweek skakel die Hoofoewerbeamptes of besoek die Beheersentrum by Sandveld
  • Insleepdiens voertuie 
    skakel Leon le Roux van A4 Towing Services by 079 2888 303.
  • Bootprobleme
    Skakel Kosh Marine by die dam om meganiese probleme met jou boot op te los of jou in te sleep as jou boot op die water staan.
  • Gratis Goodie Bags
    Gratis Goodie Bag vir die eerste 1500 deelnemers met die komplimente van Twin Series en Pure Fishing en ander borge.

Thank You to all Our Sponsors



© Bloemhof Bonanza. All Rights Reserved.
No article or picture may be reproduced\published
without the written consent of Bloemhof Bonanza.