Skip to content

Hengelkaartjies vir Bloemhof Bonanza

Bonanza Links

Follow the link to view Leaderboards and other related Queries

Online Bookings

Online bookings Justsc.co.za

Hengelkaartjies vir onbespreekte plekke:

Oop Oewers: R350 senior / R150 junior (o/ 13 jaar)

Registreer aanlyn by www.bloemhofbonanza.co.za voor jy by Bloemhofdam aankom. As jy geregistreer is kry jy n elektroniese kaartjie op jou whatsapp dan hoef jy nie by die hekke tou te staan nie. 

Links For Anglers

Lucky Draws 

Toegang en verblyf is nie ingesluit by jou hengelkaartjie se prys nie. 

Navrae:

  • Niek Smith 083 469 4776
  • Bernard Venter 083 444 2790

TOEGANG EN VERBLYF SKAKEL

  • Noordwes: 053 4331706
  • Sandveld 053 433 1701/2

Map

Find below detailed maps with directions and other points of interest.