Bloemhof Bonanza Clothing
BEST DRESS COMPETITION: SPONSORED BY GYS PITZER MOTORS & G2 SHOPPE
Daar is by baie deelnemers ‘n behoefte om ‘n amptelike Bloemhofdam Bonanza hemp te koop. I have the Shirt! Indien jy graag so ‘n amptelike Bloemhofdam Bonanza 2025 hemp wil koop kan jy dit direk by G2 Shoppe bestel.
Deelnemers wat spandrag vir die beste spandrag (Best Dress) kompetisie wil maak is ook welkom om Annamarie van G2 Shoppe direk te kontak by 081 247 1440. Sy sal jou help met die ontwerp en vervaardiging van julle spandrag. Daar is die volgende kontantpryse om te wen in die Best Dress kompetisie:
- 1st R5 000 cash
- 2nd R2 500 cash
- 3rd R1 500 cash


