Program of Events – The Courier Guy Bloemhofdam Bonanza 2026
Woensdag 29 APRIL 2026
- Hekke is vanaf 06h00 oop vir deelnemers om by Noordwes, Verlatenkraal, Sandveld en Sloep in te kom. Toegang en kampering vir Sloep moet by Sandveld se hekke betaal word.
- Gebruik die geleentheid om kamp op te slaan en gereed te maak vir die vir die Bonanza.
- Registrasie word aanlyn (online) gedoen, so dus nie nodig om hengelkaartjies by die hekke te koop nie.
- Goodybags is by die winkels op terrein beskikbaar en hengelkaartjies kan ook by Die Viskas hengelwinkel by Noordwes en die Koskas by Sandveld gekoop word.
- Lyne uit en bote van die water vanaf 06h00.
- Inspeksie van oewerhengelaars se hounette vanaf 06h00. Hounette uit die water.
- Inspeksie van bote word vanaf 08h00 by Noordweslansering gedoen.
- Wag vir alarm voordat bote mag vertrek.
- Hengel vir bote begin 09h30
- Hengel vir Oewer 10h00. Wag vir SAPS fakkel voor lyne in.
- Stuur jou vis se lengte met die FishApp vanaf jou selfoon aan die Hoofregistrasiebeampte.
- Visse wat in die top 20 vir oewer en top 10 vir bote op die Leaderbord verskyn (kyk na jou Leaderbord App), moet deur beamptes verifieer word.
- Teams Competition: Spanne in top 5 van die Leaderbord se vis moet verifieer word.
- Jy moet dan jou vis na ‘n meetstasie bring vir verifikasie tydens die meet tye soos in program.
- Measuring: Fish will be verified for boat and bank between 16:00 & 17:30 at the boat launching at Northwest and Sandveld.
- Inmeet: Verifikasie vir boot en oewer by Verlatenkraal en by Sloep vir oewer tussen 16h00 & 17:30 (Kyk vir Bloemhofdam Bonanza baniere by Verlatenkraal en Sloep.)
- Visse word nie saans geverifieer nie, behalwe met toestemming van Hoofoewerbeampte.
Donderdag 30 April 2026
- Bloemhofdam Bonanza en Spannekompetisie gaan voort.
- Stuur jou vis se lengte met die FishApp vanaf jou selfoon aan die Hoofregistrasiebeampte.
- Visse wat in die top 20 vir oewer en top 10 vir bote op die Leaderbord verskyn (kyk na jou Leaderbord App), moet deur beamptes verifieer word.
- Teams Competition: Spanne in top 5 van die Leaderbord se vis moet verifieer word.
- Jy moet dan jou vis na ‘n meetstasie bring vir verifikasie tydens die meet tye soos in program.
- Measuring: Fish will be verified for boat and bank in the morning between 08:00 & 10:00 and in the afternoon between 16:00 & 17:30 at the boat launching at Northwest and Sandveld.
- Inmeet: Verifikasie vir boot en oewer by Verlatenkraal tussen 12:00 -14h00 (Kyk vir Bloemhofdam Bonanza baniere by Verlatenkraal)
- Inmeet: Verifikasie vir oewer by Sloep tussen 08:00 & 10:00 en 16:00 & 17:30 (Kyk vir Bloemhofdam Bonanza baniere by Sloep.)
- Visse word nie saans geverifieer nie, behalwe met toestemming van Hoofoewerbeampte.
Vrydag 1 Mei 2026
- Bloemhofdam Bonanza gaan voort. Spannekompetisie eindig 17h00.
- Stuur jou vis se lengte met die FishApp vanaf jou selfoon aan die Hoofregistrasiebeampte.
- Visse wat in die top 20 vir oewer en top 10 vir bote op die Leaderbord verskyn (kyk na jou Leaderbord App), moet deur beamptes verifieer word.
- Teams Competition: Spanne in top 5 op die Leaderbord se vis moet verifieer word.
- Jy moet dan jou vis na ‘n meetstasie bring vir verifikasie tydens die meet tye soos in program.
- Measuring: Fish will be verified for boat and bank in the morning between 08:00 & 10:00 and in the afternoon between 16:00 & 17:30 at the boat launching at Northwest and Sandveld.
- Inmeet: Verifikasie vir bote en oewer by Verlatenkraal en by Sloep vir oewer tussen 08:00 & 10:00 en 16:00 & 17:30 gedoen word. (Kyk vir Bloemhofdam Bonanza baniere by Verlatenkraal en Sloep.)
- Visse word nie saans geverifieer nie, behalwe met toestemming van Hoofoewerbeampte.
Saterdag 2 Mei 2026
- Bloemhofdam Bonanza eindig 15:30 vir bote en 16:00 vir oewer.
- Stuur jou vis se lengte met die FishApp vanaf jou selfoon aan die Hoofregistrasiebeampte.
- Visse wat in die top 20 vir oewer en top 10 vir bote op die Leaderbord verskyn (kyk na jou Leaderbord App), moet deur beamptes verifieer word.
- Jy moet dan jou vis na ‘n meetstasie bring vir verifikasie tydens die meet tye soos in program.
- Measuring: Fish will be verified for boat and bank in the morning between 08:00 & 10:00 and in the afternoon between 15:00 & 17:00 at the boat launching at Northwest and Sandveld.
- Inmeet: Verifikasie by vir boot en oewer by Verlatenkraal en by Sloep vir oewer tussen 08:00 & 10:00; en 15:00 &17:00. (Kyk vir Bloemhofdam Bonanza baniere by Verlatenkraal en Sloep.)
Sondag 3 Mei 2026
- 09h00: The Courier Guy Bloemhofdam Bonanza 2026 Prysuitdeling by parkering van die Elegant Fuel besigheidsentrum voor die The Courier Guy’s winkel.
- Parkering agter Polisiestasie en SPAR
- Verlatenkraal en Sloep moet Sondag 3 Mei 2025 teen 15:00 ontruim wees.