BLOEMHOFDAM BONANZA 2026 PRYSUITDELING
08h30: Jaco van der Walt hou mense besig.
Deelnemers kan nog Water is Lewe Lucky Draws koop. R10 een
Deelnemers moet hulle kaartjienommers op hulle luckydraws skryf en dan die luckydraws in die houers gooi.
Jaco sing (net om gees te skep)
List of Lucky Draws:
R10 000 cash sponsored by CMI Brokers
Loukies Bait Boats R7000
Elegant Fuel Bloemhof – R5 000 se fuel vouchers. R500 per voucher. X (10)
XPF Safety & protection Films voucher to the value of R3000
Twin Series Hampers X (16)
Hemel op Aarde Chalets, Vanderkloofdam– voucher Midweek accommodation tvo R4500
Bloemhof River Lodge – 3 x vouchers Accommodation Vaal River
And many more
Alle trekkings word vanaf die lucky draws gedoen.
Wenners van Kontant en vakansiepryse moet hulle kontakbesonderhede vir Organiseerders gee.
LUCKY DRAW (1)
Lusmakertjie Lucky Draw voor Lucky Draws finaal sluit
Bloemhof River Lodge (1)
Naam van die wenner: __Chrissie van der Walt (76591)__
Jaco sing
PlasticsSA – Hou die dam skoon kompetisie –
Wen R250 kontant elke oord ‘n prys!
Rommelsakke deur PlasticSA voorsien om oord skoon te hou.
Wenners se name sal voorsien word.
Noordwes Happy Hookers – Melissa Lourens (31741)
Verlatenkraal Jessica Loots (56161)
Sloep Vrot Water – Ruan Moore (60201)
Sandveld Swallows – Annelize M Terry (57261)
Bemark weer Lucky draws
CMI Brokers se R10 000 kontant prys
Roep vir Sharlene van CMI Brokers
Moet jou selfoonnommer agter op jou luckydraw skryf
Trekking word aan die einde van die prysuitdeling gedoen
G2 Shoppe / Gys Pitzer Motors – Best Dress Competition
Mooiste Spandrag – mense solank hulle spanne regkry
Kiddies Lucky Packets (hou kinders besig)
Was Joyce Evans se ding.
Roep alle kinders – daar is Lucky packets wat borge vir hulle gereedgemaak het.
50 sweet lucky packets at prize giving for children –Chrissie van der Walt
Chrissie deel pakkies uit
G2 SHOPPE / GYS PITZER MOTORS – BEST DRESS COMPETITION
3deplek – R1500 kontant
Teams Name: ___Dorsalfish_______________________
Kontakbesonderhede:_Pierre Hertzog __
2deplek – R2500 kontant
Teams Name: ___Swallows_________________________
Kontakbesonderhede:_Annelize M Terry – _
1ste plek – R5000 kontant
Teams name ____Happy Hookers___________________
Kontakbesonderhede:_Melissa Lourens / Henk Gouws –
BIGGEST TEAM ATTENDING THE BONANZA
R1000 Cash sponsored by Gys Pitzer Motors
Teams Name____Swallows___________________
Kontakbesonderhede: _Annelize M Terry – __
09:30: Lucky Draw cutt–off
More lucky draws:
Twin Series Hamper (1)
LET’S START WITH THE OFFICIAL PRIZE GIVING FOR THE The COURIER GUY BLOEMHOFDAM BONANZA 2026
Vissers vir Jesus
BERNARD:
Roep Ida om te open met skriflesing en gebed – Vissers vir Jesus
Ida sing
BERNARD
Namens organiseerders, Eco-Care Trust hartlik welkom en dankie aan ons gaste, die Hengelaars & Borge
Vanjaar die 25ste Bloemhofdam Bonanza!
Bloemhof die Kwela Dorp van die Jaar!
Voertuie opgepas deur Gert Tolmay en sy span
1. Kan die volgende borge almal sommer gelyk opstaan sodat ons hulle kan bedank – (borge sit voor by die VIP cazebo)
BORGE
The Courier Guy
Mitchell & Twin Series
Henk Gouws from HTS Services
Richards Bay Truck Stop
Goldwagen Randpark Ridge – Paul Victor
Rotisec Engineering — Willem Swart
Team Swallows – Jan -Celliers
Cosmo Fishing Supplies – Cobus Cosmo
Die Viskas Bloemhof – Elma
K&N Viskaste Ventersdorp – Kobus de Waal
Elegant Fuel Bloemhof – Edwardt Londt
Tau Rollermeule
Gys Pitzer Motors
J&B Communications
JHH Pallets – Johan Streicher
Tent &Toilet Hire
Loukies Bait Boats
EZ Balls
G2 Shoppe
The Big Cat Popper
XPF Safety & Protection Films
Hemel op Aarde Vanderkloofdam
Bloemhof River Lodge
Saleys Fishing Kroonstad
Mieta & Joe Bruwer – Kalahari Eggs
Plastics SA
Riana Greyling – Flippen Lekker Plakkie
Chrissie van der Walt – Lucky packets
DESTEA
NWTPB
OK Foods Bloemhof
Protos Trust Bloemhof
For Anglers – Stywe Lyne & Die Oewerhengelaar
2. Lekker handeklap vir die organiseerders van Eco-Care Trust en die Beamptes – staan op waar julle is asb
Beampte vd Jaar – Niek Smith – Eddie Sillands trofeë
Deelnemer van die Jaar – Jan Cilliers – Eco-Care Trust Meriete erkenning
Oorhandiging van Bonanza Sertifikaat
Hartlike dank aan Jaco van der Walt, ons seremonimeester
Oorhandiging van ‘n aandenking
Ons dankbaar vir Dennis Morar (Bloemhofdam Bonanza erelid) wat saam met my die vorige 24 jaar hier is. Chris Schutte verskoning weens gesondheidsrede.
Verwelkom Louis en Cynhia Coetzee (Bloemhofdam Bonanza erelede) en Pieter Nel (Noordwes Parkeraad)
John Monsthiwa – Brand Ambassador (Eco-Care Trust)
Departement Waterwese & Sanitasie / DESTEA / NWTPB
3. Heartfelt thanks to the Resort Managers: Godfrey Moshweu en / Margaret Ngobeni who hosted the Bloemhofdam Bonanza 2026.
Spreekbeurte & oorhandiging van Bonanza Sertifikate
4. Hartlike dank aan SAPS en Medies en Sekurireit in ensuring that we have a safe competition, Pieta Lambrechts, Chrissie en Jaco van der Walt.
5. Ere- Bloemhofdam Bonanza deelnemers
Spesiale handeklap vir al die deelnemers wat al 20 jaar of langer die Bloemhofdam Bonanza bywoon
Piet Joubert, Denish Morar, Joe Bruwer, Gert Lindeque, Kobus de Waal, Steve Odendaal, Hendrik Tarr, …..
Oorhandiging van aandenking
In memoriam:
6. All our anglers, a huge round of applause goes to you for the support that you have given the Bloemhofdam Bonanza over the past 24 years!
7. Most importantly we want to thank our naming right sponsor The Courier Guy! I call upon Wynand van Tonder to say a few words to the anglers.
Oorhandiging van Trofee
The Courier Guy
8. Wie en wat is Eco-Care Trust
NGO / NPO – betrokke met baie projekte
Projects
Removal of unlawful gillnets
Aquatic monitoring – watter vis spesies het weg geraak watter vis spesies het oorgebly en watter vis spesies het ingedring. wat is die stand van sake
Eco-clean – rommelsakke om alles om oewers by damme skoon te hou. As ons 1000 sakke uitgee en elk kan net 1 kg rommel versamel weg gooi is dit n aansienlike hoeveelheid Rommel wat nie oop die oewers agterbly nie.
Hou die dam skoon kompetisie.
Government
Policy issues – eg Inland fisheries Policy, Resource Management Plans, Alien & Invasive Species, Threatened &Protected species, etc – Regering oorweeg om die damme te begin net. Onwettege nette moet gestop word.
Community
Maize for local community
Fish for community
Community responsibility. As organisers we must take our local communities into consideration. Therefore, with the assistance of TAU Rollermeule and our anglers we have sponsored Wabona maize and fish caught during the Bonanza to our local communities.
Thank you – first lucky draw!
Elegant Fuel “WATER IS LEWE” LUCKY DRAW (1)
R500 fuel voucher
Twin Series Hamper(2)
LUCKY DRAW (2)
Hemel op Aarde Chalets, Vanderkloof – Midweek twv R4500
Naam van Wenner___ Heinrich Schnetler_ (41021)__
Roep vir Johan Streicher – JHH Pallets om trekking te doen
Oorhandiging van Bonanza sertifikaat aan Johan Streicher
WENNERS VAN HENGELPRYSE:
JUNIOR PRYSE
Elma from Die Viskas (Bloemhof) en Kobus de Waal – KnK Viskaste Ventersdorp to come forward to hand over Junior prizes
Bonanza sertifikate
Wenner 3DE prys – Juniors Grass Carp
Naam: ___ Wolf Erasmus (65741)___
Lengte ___54.0 cm__________
Wenner 2DE prys – Juniors
Naam: ____ Henreco Pieterse (46951)_____
Lengte_____62.0 cm________
Elegant Fuel “WATER IS LEWE” LUCKY DRAW (2)
R500 fuel voucher
Twin Series Hamper (3)
Kuile slaghuis (1) twv R500
Wenner 1STE prys – Junior
Naam: ____ Kriege Pienaar (59372)_____________
Lengte_____77.0 cm________
Elegant Fuel “WATER IS LEWE” LUCKY DRAW (3)
R500 fuel voucher
Twin Series Hamper (4)
De Kuile Slaghuis (2) hamper R500
LET’S MOVE ON TO THE LADIES’ PRIZES
Sponsored by Cosmo Fishing Supplies
LUCKY DRAW (3)
Bloemhof River Lodge accommodation (2) – Vaal River
Naam van wenner: __ Pieter H de Bruin (41822)_____
Roep vir Thys Wienand – J&B Communications
Oorhandiging van Bonanza sertifikaat
Twin Series Hamper (5)
DAMES PRYSE
Cobus Cosmo to come forward to hand over prizes:
Bonanza Certificate
Wenner 3DE prys – Dames Carp
Naam: ___ Alta Schoeman (21031)___
Lengte____Punte:68.00 (Lengte:68.0 cm)__
Nie by prys uitdeling. Gee prys vir daarop volgende persoon:
Janie Harmse (28661)
Wenner 2DE prys – Dames
Naam: ___ Esme Heunis (38491)_______
Lengte____ Punte:69.50 (Lengte:69.5 cm)__
Elegant Fuel “WATER IS LEWE” LUCKY DRAW (4) & (5)
R500 fuel voucher
Twin Series Hamper (6)
De Kuile Slaghuis (2) hamper R500
Wenner 1STE prys – Dames
Naam: ____ Melani Sciocatti (87001)______
Length____ Punte:70.00 (Lengte:70.0 cm)_________
PRYSE HANDICAP AFDELING
Geborg deur Swallows Angling Club – Jan Cilliers
Oorhandiging van Bonanza sertifikaat
Wenner 3DE prys – R500
Naam: ___ Jessica Loots (56161)_______
Lengte____ Punte:57.50 (Lengte:57.5 cm)__
Wenner 2DE prys – R1,000
Naam: ____ Jurie Loots (81831)____
Lengte____ Punte:58.50 (Lengte:58.5 cm)__
Elegant Fuel “WATER IS LEWE” LUCKY DRAW (6)
R500 fuel voucher
Twin Series Hamper (7)
Wenner 1STE prys – R1,500
Naam: ___ Timmothy Botha (24051)_____
Length___ Punte:63.57 (Lengte:66.5 cm)__
PRYSE IN OPE KATEGORIE (SENIORS) SPONSORED BY MITCHELL & TWIN SERIES
Roep JC Combrinck en Lappies from Iron River om pryse te oorhanding
Oorhandiging van Bonanza Sertifikaat
LUCKY DRAW (4)
Loukies Bait Boat
Naam van wenner: __ Johan Myburgh (45482)____
Twin Series Hamper (8)
De Kuile Slaghuis (2) hamper R500
OEWERPRYSE
Wenner 10 de prys
Naam: ____ Willem JM Swart (21411)_________
Lengte_____ 68.7cm________
Wenner 9 de prys
Naam: ____ Chris Coetzee (70771)______
Lengte______ 69.3cm_______
Wenner 8 ste prys
Naam: ____ Jasper Gloy (89211)______
Lengte_____ 69.5cm________
Elegant Fuel “WATER IS LEWE” LUCKY DRAW (7)
R500 fuel voucher
Twin Series Hamper (9)
Wenner 7 de prys
Naam: ____ Johan Myburgh (45482)______
Lengte_____69.5cm ________
Wenner 6 de prys
Naam: ______Raubie Jordaan (45172)_____
Lengte______69.5cm _______
Wenner 5 de prys
Naam: ____Albert Henning (23661)_______
Lengte_____70.0cm ________
Nie by prys uitdeling.
Lucky Draw: Albert A Breytenbach (57831)
Wenner 4 de prys
Naam: _____ Frikkie Coetzee (34061)________
Lengte______ 70.1cm_______
Wenner 3 de prys
Naam: ____ Philip Sciocatti (81941)_________
Lengte_____70.1cm _____
Wenner 2 de prys
Naam: ____Braam J Venter (89852)________
Lengte____70.2cm _____
Elegant Fuel “WATER IS LEWE” LUCKY DRAW (8)
R500 fuel voucher
Twin Series Hamper (10)
Wenner 1 ste prys
Naam: ___Gert Lindeque (86672)_______
Lengte_____71.0cm ________
BOOTPRYSE
LUCKY DRAW (5)
XPF Safety & Protection Films voucher to the value of R3000
Naam van wenner ___Rudi Bolbizsar (68921)______
Elegant Fuel “WATER IS LEWE” LUCKY DRAW (9)
R500 fuel voucher
Twin Series Hamper (11)
Wenner 5 de prys
Naam: ____Pierre Pienaar (38762)______
Lengte____71.5cm______
Wenner 4 de prys
Naam: ____Tanya Claase (11341)_______
Lengte_____72.5cm ________
Nie by prys uitdeling.
Lucky Draw: Anton van Dyk (68962)
Wenner 3 de prys
Naam: ___ Andre De Beer (84271)________
Lengte____73.0cm ___
Wenner 2 de prys
Naam: __Heinrich Schnetler (41021)_______
Lengte____73.0cm ____
Wenner 1 ste prys
Naam: ___Reon Horn (55081)______
Lengte____75.0cm _________
LUCKY DRAW (6)
Bloemhof River Lodge (3) accommodation voucher – Vaal River
Naam van wenner: ___Tjaart Pelser______
Elegant Fuel “WATER IS LEWE” LUCKY DRAW (10)
R500 fuel voucher
Twin Series Hamper (12)
TEAMS COMPETITION
Verduidelik wat die kompetisie behels
TEAMS EVENT to the value of R20 000 cash
Roep Willem Swart Rotisec Engineering en Paul Victor Goldwagen om pryse te oorhandig & Tjeks
Oorhandiging van Bloemhof Sertifikaat
Third Team: R4000
Name of the Team: ___Purple Power___
Total length: __501.4cm _
Kontakbesonderhede:_Johan Potgieter – ______
Second Team: R6000
Name of the Team: ___Dorsalfish 2___
Total length: ___514.2cm ___
Kontakbesonderhede:_ Pierre Hertzog – ____
BEST Team: R10 000
Name of the Team: ____Esco_
Total length: __514.5cm _
Kontakbesonderhede:__ Hannes Le Roux – ___
LUCKY DRAW (7)
Cazebo geborg deur Theo Lutt
Twin Series Hamper (13 – 16)
Naam van wenner: ___Shirley de Bruin (36781)_____________
OORHANDIGING VAN HOOFPRYSE
– GEBORG DEUR
The COURIER GUY
&
Richards Bay Truck Shop / HTS Services
Roep Henk Gouws van Richards Bay Truck Shop / HTS Services
Tweede algehele prys – R20 000 kontant & Tjek
Oorhandig Bonanza Sertifikaat
Runner-up: 2de prys (Karp)
Wenner van R20 000 Kontant!
Naam: ____Annelize M Terry (57261)_____
Lengte___ Punte:72.50 (Lengte:72.5cm)_________
Roep Wynand van The Courier Guy en Bernard Venter van Eco-Care Trust om Hoofpryse te oorhandig
Algehele Wenner met die langste BABER
Oorhandiging van Wisseltrofee en Tjek aan wenner
R50 000 kontant en Tjek en Beker
plus
The Big Cat Popper to the value of R7 500.00
Guiding trip for 2 persons at Bloemhofdam in November 2026.
Accommodation included. Friday to Sunday
plus The Big Cat Popper hamper for both persons.
Naam: ___ Johan Labuschagne (20521)______________
Lengte_____155.0cm _______
Algehele Wenner 1 ste prys karp
Wenner van R100 000 Kontant!
Oorhandiging van Tjek en Beker aan wenner
Naam: __Bennie Scorgie (64201)__________
Lengte____ Punte:73.61 (Lengte:77.0cm)________
LUCKY DRAW (8)
CMI Brokers – R10 000 kontant
Roep Sharlene Naude om prys te oorhandig
Oorhandig Bonanza sertifikaat
Naam van wenner: ____ Marius de Plooy (83411)_____
THANK YOU AND GOODBYE. PLEASE TRAVEL SAFELY AND SEE YOU AGAIN NEXT YEAR.